Nuus en media

Akademia et al. bied aan: Visuele kommunikasie en PowerPoints wat werk

Daar is ʼn kuns daaraan verbonde om effektiewe PowerPoint-aanbiedings saam te stel.  In die lig hiervan bied Akademia et al. ʼn splinternuwe kursus aan om nie net deelnemers se visuele kommunikasievaardighede te verbeter nie, maar ook om effektiewe PowerPoint-aanbiedings te ontwikkel. Diesulke aanbiedings sal nie net jou boodskap versterk nie, maar ook help om jou […]

Akademia et al. bied aan: Visuele kommunikasie en PowerPoints wat werk Read More »

Akademia et al. bied aan: Middel- en laevlakbestuur – besluitneming en beplanning

Akademia et al. se kortkursus, Middel- en laevlakbestuur: Besluitneming en beplanning, skop weer af op 4 Maart 2025. Hierdie kortkursus handel oor besluitneming en beplanning as bestuurstake op middel- en laevlakbestuur. Verskeie modelle, prosesse en visuele uitbeeldings ten opsigte van dié twee take word geëvalueer om sodoende besluitneming en beplanning pas te maak volgens verskeie

Akademia et al. bied aan: Middel- en laevlakbestuur – besluitneming en beplanning Read More »

Akademia et al. bied aan: Inligtingsbeveiliging

Akademia et al. se kortkursus, Inligtingsbeveiliging, skop af op 2 Februarie 2023. Hierdie kortkursus het ten doel om om voornemende besluitnemers in ondernemings toe te rus om goeie besluite te neem aangaande die beveiliging van hulle inligtingstelsels. Die kursus sal via ses aanlyn en fisiese kontakwerkwinkels aangebied word en ʼn sertifikaat van voltooiing word aan

Akademia et al. bied aan: Inligtingsbeveiliging Read More »

Akademia et al. bied aan: Ekonomiese en monetêre beleid

Die rentekoers het al weer verander, hoe nou? Akademia et al. se kortkursus, Ekonomiese en monetêre beleid, skop af op 5 Julie 2023. Hierdie kortkursus bied aan individue en voornemende sakelui ʼn oorsig oor ekonomiese beleid in Suid-Afrika. Die kursus bied die kursusganger die geleentheid om die veranderinge in rentekoerse te verken wat ʼn impak

Akademia et al. bied aan: Ekonomiese en monetêre beleid Read More »

Akademia et al. bied aan: Inleiding tot besigheidsetiek

Akademia Et al. se kortkursus, Inleiding tot besigheidsetiek, is beskikbaar as kursus en op versoek van besighede en groepe. Hierdie kortkursus het ten doel om kursusgangers met ʼn belangstelling in die ekonomie wat deel van die besigheidswêreld is in te lei tot die basiese aspekte van besigheidsetiek. Die kursusganger sal die geleentheid kry om teoretiese konsepte

Akademia et al. bied aan: Inleiding tot besigheidsetiek Read More »

Akademia et al. bied aan: Onderrig van Afrikaans as addisionele taal

Akademia et al. se kortkursus, Onderrig van Afrikaans as addisionele taal, skop af op 27 Maart 2023. Hierdie kortkursus het ten doel om om voornemende en huidige Afrikaansonderwysers toe te rus met die kennis van die onderrig van Afrikaans as addisionele taal op skoolvlak. Die kursus sal slegs in Afrikaans via aanlyn sessies aangebied word

Akademia et al. bied aan: Onderrig van Afrikaans as addisionele taal Read More »

Akademia et al. bied aan: Ekonomiese en fiskale beleid

Wonder jy hoe om sin te maak uit die Nasionale Begroting? Akademia et al. se kortkursus, Ekonomiese en fiskale beleid, skop af op 16 Oktober 2023. Hierdie kortkursus bied aan individue en voornemende sakelui ʼn oorsig oor ekonomiese beleid in Suid-Afrika. Die kursus bied die kursusganger die geleentheid om die ekonomiese omgewing te verken wat

Akademia et al. bied aan: Ekonomiese en fiskale beleid Read More »

Akademia et al. bied aan: Kernbeginsels van bemarking

Akademia et al. se kortkursus, Kernbeginsels van bemarking, skop af op 2 Mei 2023. Hierdie kortkursus het ten doel om verskeie aspekte van algemene bemarking te ondersoek om sodoende Suid-Afrikaanse rentmeesters in verskillende Suid-Afrikaanse gemeenskappe te vorm deur volhoubare bemarkingstrategieë binne ondernemings te bou. Die kursus sal via aanlyn sessies en een werkswinkel slegs in

Akademia et al. bied aan: Kernbeginsels van bemarking Read More »

Akademia et al. bied aan: Inleiding tot litigasietegnieke

Akademia et al. se kortkursus, Inleiding tot litigasietegnieke, skop af op 22 Julie 2023. Hierdie kortkursus het ten doel om studente en beginnerpraktisyns aan litigasietegnieke bloot te stel. Dit sal voornemende hofprokureurs en advokate in die teorie van litigasie inlei, maar ook op ʼn praktiese wyse aan kruisondervraging, getuienis in hoof, kruisondervraging, openingsbetoog en slotbetoog

Akademia et al. bied aan: Inleiding tot litigasietegnieke Read More »

Akademia et al. bied aan: Kuns van verkope – SPIN-vrae

Akademia et al. se  gewilde kortkursus, Kuns van verkope: SPIN-vrae, word weer in 2025 aangebied en kursusgangers het ‘n keuse tussen twee formate. Gedurende Meimaand word die kursus aanlyn aangebied terwyl dit ook in persoon gedurende Augustus aangebied sal word.  Hierdie kortkursus handel oor ʼn raamwerk (SPIN) om effektiewe vrae te vra tydens die verkopegesprek tussen

Akademia et al. bied aan: Kuns van verkope – SPIN-vrae Read More »