Kortkursusse
Akademia bied ʼn verskeidenheid kortkursusse om aan die individu se behoeftes te voldoen. Kyk na die vertoonkas hieronder.
Inleiding tot besigheidsetiek
Beskikbaar op versoek aan maatskappye
Koste: Beskikbaar op versoek
Formaat: Twee kontakwerkswinkels

Inleiding tot forensiese linguistiek
Begindatum: 16 Oktober 2023
Koste: R7 500
Formaat: Fisiese kontaksessie en aanlyn sessie

Middel- en laevlakbestuur:
Besluitneming en beplanning
Begindatum: 23 Januarie 2024
Koste: R2 900
Formaat: Aanlyn sessies

Die begroting en fiskale beleid
Begindatum: 2 Februarie 2024
Koste: R2 000
Formaat: Aanlyn en begrotingseminaar by Leriba, Centurion
Vorige kursusse

Kuns van verkope: SPIN-vrae
Begindatum: 29 Augustus 2023
Koste: R2 000
Formaat: Een werkswinkel

Kernbeginsels van bemarking
Begindatum: 2 Mei 2023
Koste: R9 000
Formaat: Aanlyn sessies

Inleiding tot litigasietegnieke
Begindatum: 22 Julie 2023
Koste: R4 600
Formaat: Twee kontakwerkswinkels

Onderrig van Afrikaans as addisionele taal
Begindatum: 24 Julie 2023
Koste: R6 550
Formaat: Aanlyn sessies
Hier is die lys van komende kursusse. Hou die spasie dop.
Ontslag in die diensverhouding
Regs- en finansiële implikasies van ʼn formeel erkende verbinding (huwelike)
Foto’s van minderjariges en sosiale media
Skryfvaardighede in die regskonteks
Voorsieningskettingrisikobestuur
Die kuns van direkteur wees
Die innoverende onderneming
Die mens-faktor van ontwerp
Projekbestuur in praktyk
Ontleding en vertolking van finansiële state van kleinsakeondernemings volgens die Maatskappywet van 2008
Induksiekursus vir praktiese opleiding in die rekeningkundige professie
Finansiële bestuur vir die nie finansiële bestuurder
Geïntegreerde strategiese besluitneming: Besigheidsimulasie
Politieke en veiligheidsrisikoanalise en besluitneming
- Vroue in leierskap