Nuus

Akademia et al. bied aan: Inleiding tot besigheidsetiek
Akademia Et al. se kortkursus, Inleiding tot besigheidsetiek, is beskikbaar as kursus en op versoek van besighede en groepe. Hierdie kortkursus het ten doel om kursusgangers

Akademia et al. bied aan: Onderrig van Afrikaans as addisionele taal
Akademia et al. se kortkursus, Onderrig van Afrikaans as addisionele taal, het ten doel om om voornemende en huidige Afrikaansonderwysers toe te rus met die

Akademia et al. bied aan: Ekonomiese en fiskale beleid
Wonder jy hoe om sin te maak uit die Nasionale Begroting? Akademia et al. se kortkursus, Ekonomiese en fiskale beleid, bied aan individue en voornemende

Akademia et al. bied aan: Kernbeginsels van bemarking
Akademia et al. se kortkursus, Kernbeginsels van bemarking, het ten doel om verskeie aspekte van algemene bemarking te ondersoek om sodoende Suid-Afrikaanse rentmeesters in verskillende

Akademia et al. bied aan: Inleiding tot litigasietegnieke
Akademia et al. se kortkursus, Inleiding tot litigasietegnieke, het ten doel om studente en beginnerpraktisyns aan litigasietegnieke bloot te stel. Dit sal voornemende hofprokureurs en

Akademia et al. bied aan: Kuns van verkope – SPIN-vrae
Akademia et al. se gewilde kortkursus, Kuns van verkope: SPIN-vrae, word vanjaar weer aangebied. Hierdie kortkursus handel oor ʼn raamwerk (SPIN) om effektiewe vrae te vra