Nuus

Splinternuwe kortkursus fokus op die ontwikkeling van ʼn persoonlike handelsmerk
Akademia et al. voeg met trots die splinternuwe kortkursus, Ontwikkel ʼn persoonlike handelsmerk, tot dié platform se kursusaanbod. Dié opwindende kortkursus, wat die formaat van

Digitale media en kunsmatige intelligensie in die klaskamer
Krap jy kop oor die effektiewe gebruik van mediahulpbronne en -strategieë vir onderrig en leer doeleindes? Weet jy hoe om as onderwyser die dinamiese en

Akademia et al. bied aan: Kernbeginsels van bemarking
Akademia et al. se kortkursus, Kernbeginsels van bemarking, begin weer op 5 Mei 2025. Hierdie kortkursus het ten doel om verskeie aspekte van algemene bemarking

Nuwe kortkursus fokus op navorsingsvaardighede vir nagraadse studente
Is jy reeds ʼn nagraadse student wat na ʼn voorsprong in jou honneurs- of meestersgraadstudie streef of oorweeg jy om nauurse studie aan te pak?

Akademia et al.-kortkursus fokus op die begroting en fiskale beleid
Of jy nou ʼn uitvoerende beampte, ʼn senior bestuurder, finansiële adviseur, ʼn entrepreneur, boer óf selfs ʼn student in finansiële wetenskappe is, as dit kom

Nuwe kortkursus bied ʼn blik op die Nederlandse taal en kultuur
Die kortkursus, Nederlands: De brug naar Europa, is ʼn aanlyn kursus wat ʼn inleiding bied tot die Nederlandse taal by wyse van ʼn blik op