Nuus

Akademia et al. bied aan: Watergehaltebestuur-kortkursus
Watergehaltebestuur is méér as net ʼn gonswoord van die tyd. Die wete dat minder as een persent van alle water op aarde vir menslike gebruik

Akademia et al. bied aan: Die innoverende onderneming
Akademia et al. se splinternuwe kortkursus, Die innoverende onderneming, fokus nie net op innovasie op individuele vlak nie, maar ook op hoe innovasieroetines op alle

Akademia et al. bied aan: Visuele kommunikasie en PowerPoints wat werk
Daar is ʼn kuns daaraan verbonde om effektiewe PowerPoint-aanbiedings saam te stel. In die lig hiervan bied Akademia et al. ʼn splinternuwe kursus aan om

Akademia et al. bied aan: Middel- en laevlakbestuur – besluitneming en beplanning
Akademia et al. se kortkursus, Middel- en laevlakbestuur: Besluitneming en beplanning, handel oor besluitneming en beplanning as bestuurstake op middel- en laevlakbestuur. Verskeie modelle, prosesse

Akademia et al. bied aan: Inligtingsbeveiliging
Akademia et al. se kortkursus, Inligtingsbeveiliging, het ten doel om om voornemende besluitnemers in ondernemings toe te rus om goeie besluite te neem aangaande die

Akademia et al. bied aan: Ekonomiese en monetêre beleid
Die rentekoers het al weer verander, hoe nou? Akademia et al. se kortkursus, Ekonomiese en monetêre beleid, bied aan individue en voornemende sakelui ʼn oorsig