Akademia et al. bied aan: Inligtingsbeveiliging
Akademia et al. se kortkursus, Inligtingsbeveiliging, skop af op 2 Februarie 2023. Hierdie kortkursus het ten doel om om voornemende besluitnemers in ondernemings toe te rus om goeie besluite te neem aangaande die beveiliging van hulle inligtingstelsels. Die kursus sal via ses aanlyn en fisiese kontakwerkwinkels aangebied word en ʼn sertifikaat van voltooiing word aan […]
Akademia et al. bied aan: Inligtingsbeveiliging Read More »