Akademia et al. bied aan: Ekonomiese en monetêre beleid
Die rentekoers het al weer verander, hoe nou? Akademia et al. se kortkursus, Ekonomiese en monetêre beleid, skop af op 5 Julie 2023. Hierdie kortkursus bied aan individue en voornemende sakelui ʼn oorsig oor ekonomiese beleid in Suid-Afrika. Die kursus bied die kursusganger die geleentheid om die veranderinge in rentekoerse te verken wat ʼn impak […]
Akademia et al. bied aan: Ekonomiese en monetêre beleid Read More »