Nuus

Akademia et al. bied aan: Onderrig van Afrikaans as addisionele taal
Ná die sukses van die vorige aflewerings van Akademia et al. se kortkursus: Onderrig van Afrikaans as addisionele taal, word dié kortkursus weer vanjaar aangebied.

Akademia et al. bied aan: Watergehaltebestuur-kortkursus
Watergehaltebestuur is méér as net ʼn gonswoord van die tyd. Die wete dat minder as een persent van alle water op aarde vir menslike gebruik

Akademia et al. bied aan: Die innoverende onderneming
Akademia et al. se splinternuwe kortkursus, Die innoverende onderneming, fokus nie net op innovasie op individuele vlak nie, maar ook op hoe innovasieroetines op alle

Akademia et al. bied aan: Visuele kommunikasie en PowerPoints wat werk
Daar is ʼn kuns daaraan verbonde om effektiewe PowerPoint-aanbiedings saam te stel. In die lig hiervan bied Akademia et al. ʼn splinternuwe kursus aan om

Akademia et al. bied aan: Middel- en laevlakbestuur – besluitneming en beplanning
Akademia et al. se kortkursus, Middel- en laevlakbestuur: Besluitneming en beplanning, handel oor besluitneming en beplanning as bestuurstake op middel- en laevlakbestuur. Verskeie modelle, prosesse

Akademia et al. bied aan: Inligtingsbeveiliging
Akademia et al. se kortkursus, Inligtingsbeveiliging, het ten doel om om voornemende besluitnemers in ondernemings toe te rus om goeie besluite te neem aangaande die