Akademia et al.

Akademia et al. bied aan: Internasionale reikwydte en politieke impakbestuur

Die wêreld beleef die afgelope jare politieke, ekonomiese en kulturele kragmetings, plofpunte en grondverskuiwings. Groot Westerse bedrywe gebruik en ontwikkel hul vermoëns tot politieke impakbestuur, om die nuwe risiko’s en kanse wat ontstaan beter te beoordeel en wêreldwyd daarop in te speel. Die opwindende nuwe Akademia et al.-kortkursus: Internasionale reikwydte en politieke impakbestuur, bied aan

Akademia et al. bied aan: Internasionale reikwydte en politieke impakbestuur Read More »

Akademia et al. bied aan: Selfontwikkeling en afrigting – Die held se reis

Is jy ʼn geregistreerde sielkundige, berader of psigometris? Indien wel, bied die kortkursus: Selfontwikkeling en afrigting – Die held se reis, jou die ideale geleentheid om nie net jou vaardighede op te skerp nie, maar ook ʼn waardevolle voortdurende professionele ontwikkelingsgeleentheid (VPO). Die kersie op die koek? Dié kursus is vir 25 Voortgesette Onderrigeenhede (VOE’s)

Akademia et al. bied aan: Selfontwikkeling en afrigting – Die held se reis Read More »

Akademia et al. bied aan: Engels eerste addisionele-taalopleiding

Akademia et al. se kortkursus, Engels eerste addisionele-taalopleiding, begin op 7 Julie 2025 en bied ʼn omvattende en diepgaande oorsig vir beide NGOS-studente en praktiserende onderwysers in die Senior Fase (FS)- en Verdere Onderwys en Opleiding (VOO)-onderwys. Hierdie kursus is ook by die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders (SARO) geakkrediteer en tel ʼn totaal van twintig

Akademia et al. bied aan: Engels eerste addisionele-taalopleiding Read More »

Akademia et al. bied aan: Die innoverende onderneming

Akademia et al. se splinternuwe kortkursus, Die innoverende onderneming, begin op 3 Julie 2024. Hierdie kortkursus fokus nie net op innovasie op individuele vlak nie, maar ook op hoe innovasieroetines op alle terreine van ʼn onderneming effektief gevestig kan word. Die kursus is ideaal vir bestaande en opkomende bestuurders wat innovasie in hul spanne, departemente

Akademia et al. bied aan: Die innoverende onderneming Read More »

Akademia et al. bied aan: Visuele kommunikasie en PowerPoints wat werk

Daar is ʼn kuns daaraan verbonde om effektiewe PowerPoint-aanbiedings saam te stel.  In die lig hiervan bied Akademia et al. ʼn splinternuwe kursus aan om nie net deelnemers se visuele kommunikasievaardighede te verbeter nie, maar ook om effektiewe PowerPoint-aanbiedings te ontwikkel. Diesulke aanbiedings sal nie net jou boodskap versterk nie, maar ook help om jou

Akademia et al. bied aan: Visuele kommunikasie en PowerPoints wat werk Read More »

Akademia et al. bied aan: Middel- en laevlakbestuur – besluitneming en beplanning

Akademia et al. se kortkursus, Middel- en laevlakbestuur: Besluitneming en beplanning, skop weer af op 4 Maart 2025. Hierdie kortkursus handel oor besluitneming en beplanning as bestuurstake op middel- en laevlakbestuur. Verskeie modelle, prosesse en visuele uitbeeldings ten opsigte van dié twee take word geëvalueer om sodoende besluitneming en beplanning pas te maak volgens verskeie

Akademia et al. bied aan: Middel- en laevlakbestuur – besluitneming en beplanning Read More »

Akademia et al. bied aan: Ekonomiese en monetêre beleid

Die rentekoers het al weer verander, hoe nou? Akademia et al. se kortkursus, Ekonomiese en monetêre beleid, skop af op 5 Julie 2023. Hierdie kortkursus bied aan individue en voornemende sakelui ʼn oorsig oor ekonomiese beleid in Suid-Afrika. Die kursus bied die kursusganger die geleentheid om die veranderinge in rentekoerse te verken wat ʼn impak

Akademia et al. bied aan: Ekonomiese en monetêre beleid Read More »

Akademia et al. bied aan: Inleiding tot besigheidsetiek

Akademia Et al. se kortkursus, Inleiding tot besigheidsetiek, is beskikbaar as kursus en op versoek van besighede en groepe. Hierdie kortkursus het ten doel om kursusgangers met ʼn belangstelling in die ekonomie wat deel van die besigheidswêreld is in te lei tot die basiese aspekte van besigheidsetiek. Die kursusganger sal die geleentheid kry om teoretiese konsepte

Akademia et al. bied aan: Inleiding tot besigheidsetiek Read More »