Akademia et al. bied aan: Ekonomiese en fiskale beleid
Wonder jy hoe om sin te maak uit die Nasionale Begroting? Akademia et al. se kortkursus, Ekonomiese en fiskale beleid, skop af op 16 Oktober 2023. Hierdie kortkursus bied aan individue en voornemende sakelui ʼn oorsig oor ekonomiese beleid in Suid-Afrika. Die kursus bied die kursusganger die geleentheid om die ekonomiese omgewing te verken wat […]
Akademia et al. bied aan: Ekonomiese en fiskale beleid Read More »