Nuus
Nuwe kortkursus: Digitale media en kunsmatige intelligensie in die klaskamer
Krap jy kop oor die effektiewe gebruik van mediahulpbronne en -strategieë vir onderrig en leer doeleindes? Weet jy hoe om as onderwyser die dinamiese en
Akademia et al. bied aan: Projekbestuur in praktyk
Droom jy daarvan om as projekbestuurder as ʼn argitek van (projek)sukses beskou te word en só aan die voorpunt van jou bedryf te staan? Indien
Akademia et al. bied aan: Internasionale reikwydte en politieke impakbestuur
Die wêreld beleef die afgelope jare politieke, ekonomiese en kulturele kragmetings, plofpunte en grondverskuiwings. Groot Westerse bedrywe gebruik en ontwikkel hul vermoëns tot politieke impakbestuur,
Akademia et al. bied aan: Selfontwikkeling en afrigting – Die held se reis
Is jy ʼn geregistreerde sielkundige, berader of psigometris? Indien wel, bied die kortkursus: Selfontwikkeling en afrigting – Die held se reis, jou die ideale geleentheid
Akademia et al. bied aan: Engels eerste addisionele-taalopleiding
Akademia et al. se kortkursus, Engels eerste addisionele-taalopleiding, begin op 7 Julie 2025 en bied ʼn omvattende en diepgaande oorsig vir beide NGOS-studente en praktiserende
Akademia et al. bied aan: Onderrig van Afrikaans as addisionele taal
Ná die sukses van die vorige aflewerings van Akademia et al. se kortkursus: Onderrig van Afrikaans as addisionele taal, word dié kortkursus weer vanjaar aangebied.