Nuus
Nuwe kortkursus fokus op navorsingsvaardighede vir nagraadse studente
Is jy reeds ʼn nagraadse student wat na ʼn voorsprong in jou honneurs- of meestersgraadstudie streef of oorweeg jy om nauurse studie aan te pak?
Akademia et al.-kortkursus fokus op die begroting en fiskale beleid
Of jy nou ʼn uitvoerende beampte, ʼn senior bestuurder, finansiële adviseur, ʼn entrepreneur, boer óf selfs ʼn student in finansiële wetenskappe is, as dit kom
Nuwe kortkursus bied ʼn blik op die Nederlandse taal en kultuur
Akademia et al. se splinternuwe kortkursus, Nederlands: De brug naar Europa, is ʼn aanlyn kursus wat ʼn inleiding bied tot die Nederlandse taal by wyse
Oefen jou taalspiere met ʼn splinternuwe kortkursus: Zoeloe vir beginners
Wil jy graag Zoeloe (isiZulu) beter verstaan én praat ten einde jou gespreksvaardighede te verbeter? Indien wel, bied Akademia et al. ʼn splinternuwe kortkursus aan
Kortkursus rus besigheidsbestuurders toe met rekeningkundige en MS Excel-vaardighede
In vandag se dinamiese besigheidsomgewing loop ʼn deeglike begrip van finansiële beginsels én die doeltreffende gebruik van Microsoft Excel hand aan hand. Hierdie kennis- en
Kortkursus fokus op besluitneming en beplanning vir middel- en laevlakbestuur
Effektiewe beplanning en besluitneming is ʼn kuns wat bemeester kán word. Die Akademia et al.-kortkursus, Middel- en laevlakbestuur: Besluitneming en beplanning, het dit ten doel