Akademia et al.-kortkursus rus besigheidsbestuurders toe met praktiese vaardighede
Is jy tans ʼn besigheidsbestuurder, óf droom jy daarvan om dié rol in die toekoms te vervul? Indien wel, is die Akademia et al.-kortkursus, Basiese rekeningkundige en MS Excel-vaardighede vir die besigheidsbestuurder, pasgemaak vir jou. Die doel van dié kursus is om individue toe te rus met noodsaaklike rekeningkundige vaardighede sowel as praktiese MS Excel-kennis […]
Akademia et al.-kortkursus rus besigheidsbestuurders toe met praktiese vaardighede Read More »