Nuus

Só maak kortkursus loopbaandeure oop – Akademia et al.-kursusganger
Hoe gemaak as bevorderingsmoontlikhede buite jou bereik voel? Vir Monique De Waal (39), ʼn onderwyser van Rehoboth, ʼn plattelandse dorpie suid van Windhoek in Namibië,

Voortgesette leer: ʼn hoeksteen vir loopbaansukses
Elke persoon se professionele reis lyk anders. Vir sommige verteenwoordig verdere ontwikkeling dalk ʼn eerste tree in ʼn gekose beroepsveld, terwyl reeds gevestigde beroepslui nuwe

Die Odusseia: ʼn Reis deur die klassieke verlede is nou binne almal se bereik
Die klassieke literatuur het ʼn besondere vermoë om eeue te oorbrug. Die groot werke van die verlede bly immers relevant omdat hulle vrae aan die

Splinternuwe kortkursus fokus op innoverende probleemoplossing
Die vermoë en gepaardgaande vaardigheid om probleme binne die vele fasette van die bedryfswêreld innoverend en effektief aan te pak word hoog aangeskryf. Indien jy

Gesonde verhoudings in die werkplek – Verseker só ʼn gunstige werkomgewing
Gesonde verhoudings is ʼn besliste vereiste vir werksgeluk en met dié realiteit in gedagte bied Akademia et al. wéér vanjaar die gewilde kortkursus, Bou gesonde

Splinternuwe Akademia et al.-taalaanleerkursus: Afrikaans as vreemde taal A1
In die geskiedkundige jaar waarin Afrikaans sy eeufeesviering as amptelike taal vier, bied Akademia et al. ʼn splinternuwe taalaanleerkursus aan: Afrikaans as vreemde taal A1.