Nuus

Akademia et al. bied aan: Kernbeginsels van bemarking
Akademia et al. se kortkursus, Kernbeginsels van bemarking, begin weer op 5 Mei 2025. Hierdie kortkursus het ten doel om verskeie aspekte van algemene bemarking

Nuwe kortkursus fokus op navorsingsvaardighede vir nagraadse studente
Is jy reeds ʼn nagraadse student wat na ʼn voorsprong in jou honneurs- of meestersgraadstudie streef of oorweeg jy om nauurse studie aan te pak?

Akademia et al.-kortkursus fokus op die begroting en fiskale beleid
Of jy nou ʼn uitvoerende beampte, ʼn senior bestuurder, finansiële adviseur, ʼn entrepreneur, boer óf selfs ʼn student in finansiële wetenskappe is, as dit kom

Nuwe kortkursus bied ʼn blik op die Nederlandse taal en kultuur
Die kortkursus, Nederlands: De brug naar Europa, is ʼn aanlyn kursus wat ʼn inleiding bied tot die Nederlandse taal by wyse van ʼn blik op

Oefen jou taalspiere met ʼn splinternuwe kortkursus: Zoeloe vir beginners
Wil jy graag Zoeloe (isiZulu) beter verstaan én praat ten einde jou gespreksvaardighede te verbeter? Indien wel, bied Akademia et al. ʼn kortkursus aan wat

Kortkursus rus besigheidsbestuurders toe met rekeningkundige en MS Excel-vaardighede
In vandag se dinamiese besigheidsomgewing loop ʼn deeglike begrip van finansiële beginsels én die doeltreffende gebruik van Microsoft Excel hand aan hand. Hierdie kennis- en