prosesse

Akademia et al. bied aan: Middel- en laevlakbestuur – besluitneming en beplanning

Akademia et al. se kortkursus, Middel- en laevlakbestuur: Besluitneming en beplanning, skop weer af op 4 Maart 2025. Hierdie kortkursus handel oor besluitneming en beplanning as bestuurstake op middel- en laevlakbestuur. Verskeie modelle, prosesse en visuele uitbeeldings ten opsigte van dié twee take word geëvalueer om sodoende besluitneming en beplanning pas te maak volgens verskeie […]

Akademia et al. bied aan: Middel- en laevlakbestuur – besluitneming en beplanning Read More »

Akademia et al. se eerste kursus “Inleiding tot forensiese linguistiek” skop eersdaags af

Akademia et al. se heel eerste kortkursus, Inleiding tot forensiese linguistiek, skop af op 1 November 2022. Hierdie kortkursus het ten doel om voornemende en huidige regslui in die aard van forensiese linguistiek in te lei. Die kursus bied die geleentheid om kennis op te doen oor die enorme rol wat taal speel in elke

Akademia et al. se eerste kursus “Inleiding tot forensiese linguistiek” skop eersdaags af Read More »