Akademia et al. bied aan: Onderrig van Afrikaans as addisionele taal
Ná die sukses van die vorige aflewerings van Akademia et al. se kortkursus: Onderrig van Afrikaans as addisionele taal, word dié kortkursus weer vanaf 26 Junie 2024 aangebied. Die doel van hierdie kursus is om voornemende en huidige Afrikaansonderwysers toe te rus met die kennis van die onderrig van Afrikaans as ʼn addisionele taal op […]
Akademia et al. bied aan: Onderrig van Afrikaans as addisionele taal Read More »