Akademia et al. bied aan: Bou gesonde verhoudinge in die werkplek

Akademia et al. se splinternuwe kortkursus, Bou gesonde verhoudinge in die werkplek, begin op 10 April 2024. Hierdie kortkursus, wat oor twee dae strek, fokus op gesonde verhoudinge as ʼn vereiste vir ʼn gunstige werksomgewing. Aspekte soos verhoudingsbou en kommunikasie in die digitale era sal aandag geniet en kursusgangers só in staat stel om met […]

Akademia et al. bied aan: Bou gesonde verhoudinge in die werkplek Read More »