Akademia et al. bied aan: Onderrig van Afrikaans as addisionele taal

Ná die sukses van die vorige aflewerings van Akademia et al. se kortkursus: Onderrig van Afrikaans as addisionele taal, word dié kortkursus weer vanjaar aangebied. Die doel van hierdie kursus is om voornemende en huidige Afrikaansonderwysers toe te rus met die kennis van die onderrig van Afrikaans as ʼn addisionele taal op skoolvlak. Hierdie kortkursus […]

Akademia et al. bied aan: Onderrig van Afrikaans as addisionele taal Read More »