Akademia et al. bied aan: Selfontwikkeling en afrigting – Die held se reis
Is jy ʼn geregistreerde sielkundige, berader of psigometris? Indien wel, bied die kortkursus: Selfontwikkeling en afrigting – Die held se reis, jou die ideale geleentheid om nie net jou vaardighede op te skerp nie, maar ook ʼn waardevolle voortdurende professionele ontwikkelingsgeleentheid (VPO). Die kersie op die koek? Dié kursus is vir 25 Voortgesette Onderrigeenhede (VOE’s) […]
Akademia et al. bied aan: Selfontwikkeling en afrigting – Die held se reis Read More »