Akademia et al.

Gesonde verhoudings in die werkplek – Verseker só ʼn gunstige werkomgewing

Gesonde verhoudings is ʼn besliste vereiste vir werksgeluk en met dié realiteit in gedagte bied Akademia et al. wéér vanjaar die gewilde kortkursus, Bou gesonde verhoudinge in die werkplek, aan. Hierdie kortkursus, wat by wyse van twee aanlyn sessies gefasiliteer word, sal op 8 September 2025 begin. Volgens die kursusaanbieder, dr. Jana Slippers, word daar […]

Gesonde verhoudings in die werkplek – Verseker só ʼn gunstige werkomgewing Read More »

Splinternuwe kortkursus fokus op die ontwikkeling van ʼn persoonlike handelsmerk

Akademia et al. voeg met trots die splinternuwe kortkursus, Ontwikkel ʼn persoonlike handelsmerk, tot dié platform se kursusaanbod. Dié opwindende kortkursus, wat die formaat van ʼn eendagwerkswinkel aanneem, vind op 26 September 2025 vanaf 08:30 tot 15:00 plaas by Akademia se Leriba-kampus in Centurion. Hierdie kortkursus is ideaal vir enigeen wat hul persoonlike handelsmerk wil

Splinternuwe kortkursus fokus op die ontwikkeling van ʼn persoonlike handelsmerk Read More »

Digitale media en kunsmatige intelligensie in die klaskamer

Krap jy kop oor die effektiewe gebruik van mediahulpbronne en -strategieë vir onderrig en leer doeleindes? Weet jy hoe om as onderwyser die dinamiese en tegnologiese landskap van gevorderde pedagogiek te navigeer? Akademia et al. se kortkursus, Digitale media en kunsmatige intelligensie (KI) in die klaskamer, het dit ten doel om by wyse van ʼn

Digitale media en kunsmatige intelligensie in die klaskamer Read More »

Nuwe kortkursus fokus op navorsingsvaardighede vir nagraadse studente

Is jy reeds ʼn nagraadse student wat na ʼn voorsprong in jou honneurs- of meestersgraadstudie streef of oorweeg jy om nauurse studie aan te pak? Indien wel, is Akademia et al. se splinternuwe kortkursus, Navorsing in ʼn neutedop: Kry ʼn voorsprong in jou honneurs- of meesterstudie, pasgemaak vir jou. Volgens Johann Smith, kursusaanbieder, kan effektiewe

Nuwe kortkursus fokus op navorsingsvaardighede vir nagraadse studente Read More »

Akademia et al.-kortkursus fokus op die begroting en fiskale beleid

Of jy nou ʼn uitvoerende beampte, ʼn senior bestuurder, finansiële adviseur, ʼn entrepreneur, boer óf selfs ʼn student in finansiële wetenskappe is, as dit kom by begrotingsaangeleenthede en fiskale beleid kan almal baat by raakvat en relevante inligting. Die Akademia et al.-kortkursus, Begroting en fiskale beleid, bied aan kursusgangers die geleentheid om nie net hul

Akademia et al.-kortkursus fokus op die begroting en fiskale beleid Read More »

Oefen jou taalspiere met ʼn splinternuwe kortkursus: Zoeloe vir beginners

Wil jy graag Zoeloe (isiZulu) beter verstaan én praat ten einde jou gespreksvaardighede te verbeter? Indien wel, bied Akademia et al. ʼn splinternuwe kortkursus aan wat pasgemaak is vir jou. Vanaf 28 Julie 2025 kan jy jou taalspiere oefen en hierdie grootste moedertaal in Suid-Afrika by wyse van ʼn agt week lange aanlyn kortkursus, Zoeloe

Oefen jou taalspiere met ʼn splinternuwe kortkursus: Zoeloe vir beginners Read More »

Kortkursus rus besigheidsbestuurders toe met rekeningkundige en MS Excel-vaardighede

In vandag se dinamiese besigheidsomgewing loop ʼn deeglike begrip van finansiële beginsels én die doeltreffende gebruik van Microsoft Excel hand aan hand. Hierdie kennis- en vaardigheidsbasis rus besigheidsbestuurders toe om weldeurdagte besluite te kan neem. Gegewe hierdie realiteit, het die Akademia et al.-kortkursus: Basiese rekeningkundige en MS Excel-vaardighede dit ten doel om effektiewe besluitneming en

Kortkursus rus besigheidsbestuurders toe met rekeningkundige en MS Excel-vaardighede Read More »

Kortkursus fokus op besluitneming en beplanning vir middel- en laevlakbestuur

Effektiewe beplanning en besluitneming is ʼn kuns wat bemeester kán word. Die Akademia et al.-kortkursus, Middel- en laevlakbestuur: Besluitneming en beplanning, het dit ten doel om deelnemers met die praktiese vaardighede toe te rus om beplanning en besluitneming in effektiewe doelwitbereiking oor te skakel. Hierdie kursus begin weer op 28 Augustus 2025 en sal met

Kortkursus fokus op besluitneming en beplanning vir middel- en laevlakbestuur Read More »

Nuwe kortkursus: Digitale media en kunsmatige intelligensie in die klaskamer

Krap jy kop oor die effektiewe gebruik van mediahulpbronne en -strategieë vir onderrig en leer doeleindes? Weet jy hoe om as onderwyser die dinamiese en tegnologiese landskap van gevorderde pedagogiek te navigeer? Akademia et al. se splinternuwe kortkursus, Digitale media en kunsmatige intelligensie (KI) in die klaskamer, het dit ten doel om by wyse van

Nuwe kortkursus: Digitale media en kunsmatige intelligensie in die klaskamer Read More »