Nederlands: De brug naar Europa
Begindatum
Formaat
Koste
Toelatingsvereiste
Onderrigtaal
KURSUSINHOUD
- Mense: Nederlanders, Belge en Europeërs
- Taal
- Kulturele identiteit
- Politieke en kulinêre bande
- Stereotipes
IDEALE KURSUSGANGER
Die kursus is ideaal vir enigeen wat meer wil leer oor die Nederlandse taal en die kultuur van die inwoners van die Lae Lande. Hierdie kursus sal ook van groot waarde wees vir Suid-Afrikaners wat reeds in Nederland of België woon of hierdie lande in die toekoms wil besoek.
DATUMS
Die kursus sal oor ses weke strek vanaf 3 Maart tot 11 April 2025.
REGISTRASIES SLUIT
28 Februarie 2025
KURSUSAANBIEDERS
Prof. Kris van de Poel – Universiteit Antwerpen
Prof. Kris van de Poel is ʼn professor in linguistiek aan die Universiteit Antwerpen. Sy het in die VK, Skandinawië, Asië, Suid-Afrika en Sentraal-Europa gestudeer en gewerk. In Antwerpen was sy direkteur van die akademiese taalsentrum. Sy geniet toegepaste taalkundige navorsing oor taalleer in akademiese en professionele kontekste. Van 2020 tot 2024 was sy die algemene sekretaris van die Nederlandse Taalunie, ʼn interregeringsbeleid- en kennisorganisasie vir die Nederlandse taal en kultuur.
KURSUSLEIER
DJ Cloete | djc@akademia.ac.za