Akademia et al. bied aan: Inleiding tot litigasietegnieke
Akademia et al. se kortkursus, Inleiding tot litigasietegnieke, skop af op 22 Julie 2023. Hierdie kortkursus het ten doel om studente en beginnerpraktisyns aan litigasietegnieke bloot te stel. Dit sal voornemende hofprokureurs en advokate in die teorie van litigasie inlei, maar ook op ʼn praktiese wyse aan kruisondervraging, getuienis in hoof, kruisondervraging, openingsbetoog en slotbetoog […]
Akademia et al. bied aan: Inleiding tot litigasietegnieke Read More »