Nuus en media

Splinternuwe kortkursus fokus op innoverende probleemoplossing

Die vermoë en gepaardgaande vaardigheid om probleme binne die vele fasette van die bedryfswêreld innoverend en effektief aan te pak word hoog aangeskryf. Indien jy jouself met diesulke vaardighede wil toerus en só probleme konstruktief en met selfvertroue benader, is Akademia et al. se splinternuwe kortkursus: Inleiding tot TRIZ vir innoverende probleemoplossing, pasgemaak vir jou. […]

Splinternuwe kortkursus fokus op innoverende probleemoplossing Read More »

Gesonde verhoudings in die werkplek – Verseker só ʼn gunstige werkomgewing

Gesonde verhoudings is ʼn besliste vereiste vir werksgeluk en met dié realiteit in gedagte bied Akademia et al. wéér vanjaar die gewilde kortkursus, Bou gesonde verhoudinge in die werkplek, aan. Hierdie kortkursus, wat by wyse van twee aanlyn sessies gefasiliteer word, sal op 9 September 2025 begin. Volgens die kursusaanbieder, dr. Jana Slippers, word daar

Gesonde verhoudings in die werkplek – Verseker só ʼn gunstige werkomgewing Read More »

Splinternuwe Akademia et al.-taalaanleerkursus: Afrikaans as vreemde taal A1

In die geskiedkundige jaar waarin Afrikaans sy eeufeesviering as amptelike taal vier, bied Akademia et al. ʼn splinternuwe taalaanleerkursus aan: Afrikaans as vreemde taal A1. Hierdie kursus word op vlak A1 volgens die Europese Verwysingsraamwerk vir Tale (CEFR) aangebied. Volgens Karien Brits, kursusaanbieder, is dié nuwe kortkursus ideaal vir persone wat nuuskierig is oor Afrikaans

Splinternuwe Akademia et al.-taalaanleerkursus: Afrikaans as vreemde taal A1 Read More »

Splinternuwe kortkursus fokus op die ontwikkeling van ʼn persoonlike handelsmerk

Akademia et al. voeg met trots die splinternuwe kortkursus, Ontwikkel ʼn persoonlike handelsmerk, tot dié platform se kursusaanbod. Dié opwindende kortkursus, wat die formaat van ʼn eendagwerkswinkel aanneem, vind op 9 Mei 2025 vanaf 08:30 tot 15:00 plaas by Akademia se Leriba-kampus in Centurion. Hierdie kortkursus is ideaal vir enigeen wat hul persoonlike handelsmerk wil

Splinternuwe kortkursus fokus op die ontwikkeling van ʼn persoonlike handelsmerk Read More »

Digitale media en kunsmatige intelligensie in die klaskamer

Krap jy kop oor die effektiewe gebruik van mediahulpbronne en -strategieë vir onderrig en leer doeleindes? Weet jy hoe om as onderwyser die dinamiese en tegnologiese landskap van gevorderde pedagogiek te navigeer? Akademia et al. se kortkursus, Digitale media en kunsmatige intelligensie (KI) in die klaskamer, het dit ten doel om by wyse van ʼn

Digitale media en kunsmatige intelligensie in die klaskamer Read More »

Akademia et al. bied aan: Kernbeginsels van bemarking

Akademia et al. se kortkursus, Kernbeginsels van bemarking, begin weer op 5 Mei 2025.  Hierdie kortkursus het ten doel om verskeie aspekte van algemene bemarking te ondersoek om sodoende Suid-Afrikaanse rentmeesters in verskillende Suid-Afrikaanse gemeenskappe te vorm deur volhoubare bemarkingstrategieë binne ondernemings te bou. Die kursus sal via aanlyn sessies en een werkswinkel slegs in

Akademia et al. bied aan: Kernbeginsels van bemarking Read More »

Nuwe kortkursus fokus op navorsingsvaardighede vir nagraadse studente

Is jy reeds ʼn nagraadse student wat na ʼn voorsprong in jou honneurs- of meestersgraadstudie streef of oorweeg jy om nauurse studie aan te pak? Indien wel, is Akademia et al. se splinternuwe kortkursus, Navorsing in ʼn neutedop: Kry ʼn voorsprong in jou honneurs- of meesterstudie, pasgemaak vir jou. Volgens Johann Smith, kursusaanbieder, kan effektiewe

Nuwe kortkursus fokus op navorsingsvaardighede vir nagraadse studente Read More »

Akademia et al.-kortkursus fokus op die begroting en fiskale beleid

Of jy nou ʼn uitvoerende beampte, ʼn senior bestuurder, finansiële adviseur, ʼn entrepreneur, boer óf selfs ʼn student in finansiële wetenskappe is, as dit kom by begrotingsaangeleenthede en fiskale beleid kan almal baat by raakvat en relevante inligting. Die Akademia et al.-kortkursus, Begroting en fiskale beleid, bied aan kursusgangers die geleentheid om nie net hul

Akademia et al.-kortkursus fokus op die begroting en fiskale beleid Read More »

Oefen jou taalspiere met ʼn splinternuwe kortkursus: Zoeloe vir beginners

Wil jy graag Zoeloe (isiZulu) beter verstaan én praat ten einde jou gespreksvaardighede te verbeter? Indien wel, bied Akademia et al. ʼn splinternuwe kortkursus aan wat pasgemaak is vir jou. Vanaf 27 Februarie 2025 kan jy jou taalspiere oefen en hierdie grootste moedertaal in Suid-Afrika by wyse van ʼn agt week lange aanlyn kortkursus, Zoeloe

Oefen jou taalspiere met ʼn splinternuwe kortkursus: Zoeloe vir beginners Read More »