Author name: Neil Muller

Akademia et al. se eerste kursus “Inleiding tot forensiese linguistiek” skop eersdaags af

Akademia et al. se heel eerste kortkursus, Inleiding tot forensiese linguistiek, skop af op 1 November 2022. Hierdie kortkursus het ten doel om voornemende en huidige regslui in die aard van forensiese linguistiek in te lei. Die kursus bied die geleentheid om kennis op te doen oor die enorme rol wat taal speel in elke […]

Akademia et al. se eerste kursus “Inleiding tot forensiese linguistiek” skop eersdaags af Read More »

Akademia koop “kortkursus” ter viering van nuwe kortkursusplatform

Akademia het op 18 Oktober 2022 onlangs die nuus bekendgemaak dat die instelling ʼn nuwe fase betree met ʼn opwindende kortkursusplatform, genaamd Akademia et al. Die instelling het die woord “kortkursus” in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) gekoop om hierdie heuglike nuus te vier. Die nuwe kortkursusplatform word onder Akademia se vaandel bedryf

Akademia koop “kortkursus” ter viering van nuwe kortkursusplatform Read More »

Akademia brei uit met kortkursusplatform, Akademia et al.

Akademia het op 18 Oktober 2022 tydens ʼn bekendstellingsfunksie by Leriba in Centurion die nuus bekendgemaak dat die instelling ʼn opwindende kortkursusplatform genaamd Akademia et al. van stapel stuur. Akademici, bekende sakelui en vriende van Akademia het die funksie bygewoon om ʼn glasie op die instelling se kortkursusplatform te klink. Akademia vier ook vanjaar sy

Akademia brei uit met kortkursusplatform, Akademia et al. Read More »