Digitale media en kunsmatige intelligensie in die klaskamer
Krap jy kop oor die effektiewe gebruik van mediahulpbronne en -strategieë vir onderrig en leer doeleindes? Weet jy hoe om as onderwyser die dinamiese en tegnologiese landskap van gevorderde pedagogiek te navigeer? Akademia et al. se kortkursus, Digitale media en kunsmatige intelligensie (KI) in die klaskamer, het dit ten doel om by wyse van ʼn […]
Digitale media en kunsmatige intelligensie in die klaskamer Read More »