Gesonde verhoudings in die werkplek – Verseker só ʼn gunstige werkomgewing
Gesonde verhoudings is ʼn besliste vereiste vir werksgeluk en met dié realiteit in gedagte bied Akademia et al. wéér vanjaar die gewilde kortkursus, Bou gesonde verhoudinge in die werkplek, aan. Hierdie kortkursus, wat by wyse van twee aanlyn sessies gefasiliteer word, sal op 9 September 2025 begin. Volgens die kursusaanbieder, dr. Jana Slippers, word daar […]
Gesonde verhoudings in die werkplek – Verseker só ʼn gunstige werkomgewing Read More »