Nuwe kortkursus fokus op navorsingsvaardighede vir nagraadse studente
Is jy reeds ʼn nagraadse student wat na ʼn voorsprong in jou honneurs- of meestersgraadstudie streef of oorweeg jy om nauurse studie aan te pak? Indien wel, is Akademia et al. se splinternuwe kortkursus, Navorsing in ʼn neutedop: Kry ʼn voorsprong in jou honneurs- of meesterstudie, pasgemaak vir jou. Volgens Johann Smith, kursusaanbieder, kan effektiewe […]
Nuwe kortkursus fokus op navorsingsvaardighede vir nagraadse studente Read More »