Oefen jou taalspiere met ʼn splinternuwe kortkursus: Zoeloe vir beginners

Wil jy graag Zoeloe (isiZulu) beter verstaan én praat ten einde jou gespreksvaardighede te verbeter? Indien wel, bied Akademia et al. ʼn splinternuwe kortkursus aan wat pasgemaak is vir jou. Vanaf 27 Februarie 2025 kan jy jou taalspiere oefen en hierdie grootste moedertaal in Suid-Afrika by wyse van ʼn agt week lange aanlyn kortkursus, Zoeloe […]

Oefen jou taalspiere met ʼn splinternuwe kortkursus: Zoeloe vir beginners Read More »