Kortkursus fokus op besluitneming en beplanning vir middel- en laevlakbestuur
Effektiewe beplanning en besluitneming is ʼn kuns wat bemeester kán word. Die Akademia et al.-kortkursus, Middel- en laevlakbestuur: Besluitneming en beplanning, het dit ten doel om deelnemers met die praktiese vaardighede toe te rus om beplanning en besluitneming in effektiewe doelwitbereiking oor te skakel. Hierdie kursus begin weer op 28 Augustus 2025 en sal met […]
Kortkursus fokus op besluitneming en beplanning vir middel- en laevlakbestuur Read More »